Okay, maar Onthou

Kultuurgedagtes

Op skool was die ATKV vir my iets soos cocaine in vandag se tyd. Hierdie instansie was ‘n voertuig tot ‘n meer akkurate uitdrukking van die binnewêreld (soms tot my skaamte): redenaars (en in die breër konteks): Afrikaans. Die ATKV was derhalwe… ‘n Taaltuig.

Nou’s ons almal se oë lekker nat gerol en gereed vir die res. Raait. Iewers tussen ‘hier’ en ‘daar’, dink ek, bestaan daar ‘n derde plek. ‘n Plek waar jy in jou kajuit sit, reeds buite die grense van jou land met ‘n one-way ticket oppad is na die Nuwe Wêreld. En in hierdie liminale spasie ontdek mens daar’s ‘n andersheid in jou hart: die effek van ‘n eenrigting-kaartjie. Die oomblik wat mens die oewer van jou geboorteland vir goed verlaat, kom sit daar ‘n vakuum van kultuur-identiteit in mens se binneste. En ‘nature’, natuurlik, ‘abhors a vacuum…’

En na lang laatnag gesprekke die afgelope week, besef ek, iewers tussenin is daar Australiese eks-Suid-Afrikaners wie met ‘n stukkie vakuum sit, ‘n ruimte waarin daar ‘n nuwe, derde identiteit gebore is. ‘n Identiteit wat in breë hale steeds soos Afrika lýk, maar lankal reeds die patrone, maniere en motiverings van die Nuwe Wêreld omhels en omarm het.

Nou wonder ek: hoe sal ‘n ATKV in Australië lyk? ‘n Austri-kaner? Sal dit steeds die fynere nuanses van die kontinent in sy DNA onthou? Dieselfde DNA wie vorm aan die instansie gegee het? Of sal die kartels en fynproe mettertyd plek maak vir nuwe woorde en uitdrukkings? Maar meer as dit: Is die proses noodwendig ‘n ‘agteruitgang’ van ‘n kultuur of is dit die geboorte van ‘n ge-assimileerde, nuwe (derde) kultuur wat nuwe taal-, kuns-, en kultuur bastions na vore bring? Ek’s nog onseker.

error: Content is protected !!

Enquire to purchase

2025 Painting Prices:

Ready Made Paintings:
Watercolour/ ink on paper

• 28 x 38cm: R1 200,00
• 57 x 38cm: R1 900,00
• 57 x 77cm: R3 200,00
• 70 x 100cm: R5 900,00
• 110 x 110cm: R8 700,00
• 140 x 140cm: R14 000,00
• 140 x 240cm: R22 000,00

Custom Commission Paintings:
Watercolour/ink on paper

• 28 x 38cm: R1 500,00
• 57 x 38cm: R2 200,00
• 57 x 77cm: R3 600,00
• 70 x 100cm: R6 300,00
• 110 x 110cm: R9 700,00
• 140 x 140cm: R15 000,00
• 140 x 240cm: R24 000,00

Ready Made Paintings:
Acrylic / Spray paint on canvas
(ready to hang)

• A1: 59 x 84cm: R3 600,00
• A0: 84 x 118cm: R7 200,00
• 100 x 100cm: R8 200,00
• 100 x 200cm: R18 000,00

Custom Commission Paintings:
Acrylic / Spray paint on canvas (ready to hang)

• A1: 59 x 84cm: R4 000,00
• A0: 84 x 118cm: R7 200,00
• 100 x 100cm: R8 200,00
• 100 x 200cm: R18 000,00

Get in touch

Follow me on social media

Shipping:

Global Shipping Available through DHL. Contact me for exact prices.

Timeframe: plus minus 5 days.

Local Shipping in RSA:

Unframed Paintings:

• Shipped to your local PostNet: R150,00.
• Shipped to your door: R250,00.

Framed Paintings:

• Crated + shipped to your local PostNet: size dependent.
• Crated + shipped to your door: size dependent.

×