It’s a Long Story

Wenworse

Ek kan nie meer onthou op watter dag die Here diere gemaak het nie, maar op die spesifieke dag, net so voor lunchtyd, kom daar ‘n design brief van Hoofkantoor: hulle soek ‘n tipe dier wat aanhoudend kan blaf, maar nie soos n groot hond nie – dit moet net klink soos ‘n groot hond. Ook moet die dier óngelooflik hardegat wees, baie slim en soms aspris kan optree wanneer sy mens met hom raas. Die dier moet vier bene hê, maar sy skerp kant moet ook gebruik kan word om deure oop te stoot, onder komberse in wikkel, ook molle, paddas, rotte te jag.

Die dier moet laag genoeg wees om onder meubels in te kruip. (Wat noodgedwonge tot gevolg het dat hy ook nie daarvan sal hou om op nat lang gras te loop nie.)

Low and behold: dit was nie lank nie, of die ontwerpspan besluit hulle hou van die salami-vorm en gaan die hond derhalwe ook so laat lyk. En vandaar die worshond soos ons hom vandag ken.

error: Content is protected !!

Enquire to purchase

2025 Painting Prices:

Ready Made Paintings:
Watercolour/ ink on paper

• 28 x 38cm: R1 200,00
• 57 x 38cm: R1 900,00
• 57 x 77cm: R3 200,00
• 70 x 100cm: R5 900,00
• 110 x 110cm: R8 700,00
• 140 x 140cm: R14 000,00
• 140 x 240cm: R22 000,00

Custom Commission Paintings:
Watercolour/ink on paper

• 28 x 38cm: R1 500,00
• 57 x 38cm: R2 200,00
• 57 x 77cm: R3 600,00
• 70 x 100cm: R6 300,00
• 110 x 110cm: R9 700,00
• 140 x 140cm: R15 000,00
• 140 x 240cm: R24 000,00

Ready Made Paintings:
Acrylic / Spray paint on canvas
(ready to hang)

• A1: 59 x 84cm: R3 600,00
• A0: 84 x 118cm: R7 200,00
• 100 x 100cm: R8 200,00
• 100 x 200cm: R18 000,00

Custom Commission Paintings:
Acrylic / Spray paint on canvas (ready to hang)

• A1: 59 x 84cm: R4 000,00
• A0: 84 x 118cm: R7 200,00
• 100 x 100cm: R8 200,00
• 100 x 200cm: R18 000,00

Get in touch

Follow me on social media

Shipping:

Global Shipping Available through DHL. Contact me for exact prices.

Timeframe: plus minus 5 days.

Local Shipping in RSA:

Unframed Paintings:

• Shipped to your local PostNet: R150,00.
• Shipped to your door: R250,00.

Framed Paintings:

• Crated + shipped to your local PostNet: size dependent.
• Crated + shipped to your door: size dependent.

×