Wanneer laas het jy teruggekyk? Wanneer laas het jy die pause knop gedruk, uit die skerm geklim en na jou lewe as skildery of skets gekyk? Jou omstandighede elkeen by die naam genoem… die oomblik wat in stilte vasgevang word met yweroë deursoek? Wat as omstandighede, eerder as ‘n reeks onomkombare dongas in jou lewe, dalk eintlik ‘n bergreeks is? ‘n Komplekse (of eenvoudige) fyn verweefde patroon – iets soos ‘n tapesserie?
In die oomblik voel die koelte van ‘n vallei soos ‘n nimmereindigende nag… maar soos ons ouer word, en ons al meer resilient en kundig raak oor die verloop van tyd… kom ons tewete dat die nag nie vir altyd aanhou nie. Die son bárs weer baldadig deur die wolke en omarm jou met spikkels lig. Wat óók nie vir altyd aanhou nie.
Dis een van die waarhede wat my altyd weer terugruk aarde toe: NIKS hou vir altyd aan nie. Hierdie is net ‘n hoofstuk; nie die einde van die storie nie. Dit is van toepassing op die laagtepunte, maar net so op die hoogtepunte. Pieke sou nie pieke wees as alles dieselfde hoogte het nie. En valleie nie valleie as alles tot in
ewigheid so laag was nie.
Ready Made Paintings:
Watercolour/ ink on paper
• 28 x 38cm: R1 200,00
• 57 x 38cm: R1 900,00
• 57 x 77cm: R3 200,00
• 70 x 100cm: R5 900,00
• 110 x 110cm: R8 700,00
• 140 x 140cm: R14 000,00
• 140 x 240cm: R22 000,00
Custom Commission Paintings:
Watercolour/ink on paper
• 28 x 38cm: R1 500,00
• 57 x 38cm: R2 200,00
• 57 x 77cm: R3 600,00
• 70 x 100cm: R6 300,00
• 110 x 110cm: R9 700,00
• 140 x 140cm: R15 000,00
• 140 x 240cm: R24 000,00
Ready Made Paintings:
Acrylic / Spray paint on canvas
(ready to hang)
• A1: 59 x 84cm: R3 600,00
• A0: 84 x 118cm: R7 200,00
• 100 x 100cm: R8 200,00
• 100 x 200cm: R18 000,00
Custom Commission Paintings:
Acrylic / Spray paint on canvas (ready to hang)
• A1: 59 x 84cm: R4 000,00
• A0: 84 x 118cm: R7 200,00
• 100 x 100cm: R8 200,00
• 100 x 200cm: R18 000,00


Global Shipping Available through DHL. Contact me for exact prices.
Timeframe: plus minus 5 days.
Local Shipping in RSA:
Unframed Paintings:
• Shipped to your local PostNet: R150,00.
• Shipped to your door: R250,00.
Framed Paintings:
• Crated + shipped to your local PostNet: size dependent.
• Crated + shipped to your door: size dependent.