Storiemense

Storiemense en Feitemense

My ma hou nogal van stories vertel: sy is nie die tipe mens wat ooit sal lieg oor die grootte van ‘n vis wat sy gevang het nie, want sy vang nooit visse nie… maar een van haar gunsteling dinge om te sê wanneer iemand haar oor die (soms belangrike!) feite van die storie pols, is: “Man! Moenounie ‘n goeie storie met feite bederf nie”

En dán, ou maat, is die ratte ge-ghries en lóóp daai vertelling doeksag!

Niemand is óóit 100% een ding nie: ons almal dra stories rond, net so langs die feiterak van loodregte waarhede en syfers sit hulle. So is daar feite in elke storie en stories in alle feite (vra énige navorser hoe feite en syfers verdraai kan word om 100% waar, maar ook 100% in lyn met jóú argument te wees!) Verbeel jou: syfers en feite wat nie líég nie, maar ook nie die vólle waarheid praat nie! Gmf. (Hierby moet ek sê: as die syfers op ‘n bouterrein begin stories word is jy kniediep in die stront: daai gebou kan nie wees wat die Natuurwette se syfers nie toelaat nie!)

En dit bring my by die einde: dank die liewe Heer vir feite-mense! Was dit nie vir húlle in my lewe nie, was ek lááánkal bokveld toe. Hulle wéét, sonder om te aarsel, hoe om by ‘n logiese antwoord te kom. En dit verstom my altyd: geen wondering; min woorde, en vóila! Daar staan ‘n stap-vir-stap uitkoms terwyl ek rondloop en kleure probeer ruik.

error: Content is protected !!

Enquire to purchase

2025 Painting Prices:

Ready Made Paintings:
Watercolour/ ink on paper

• 28 x 38cm: R1 200,00
• 57 x 38cm: R1 900,00
• 57 x 77cm: R3 200,00
• 70 x 100cm: R5 900,00
• 110 x 110cm: R8 700,00
• 140 x 140cm: R14 000,00
• 140 x 240cm: R22 000,00

Custom Commission Paintings:
Watercolour/ink on paper

• 28 x 38cm: R1 500,00
• 57 x 38cm: R2 200,00
• 57 x 77cm: R3 600,00
• 70 x 100cm: R6 300,00
• 110 x 110cm: R9 700,00
• 140 x 140cm: R15 000,00
• 140 x 240cm: R24 000,00

Ready Made Paintings:
Acrylic / Spray paint on canvas
(ready to hang)

• A1: 59 x 84cm: R3 600,00
• A0: 84 x 118cm: R7 200,00
• 100 x 100cm: R8 200,00
• 100 x 200cm: R18 000,00

Custom Commission Paintings:
Acrylic / Spray paint on canvas (ready to hang)

• A1: 59 x 84cm: R4 000,00
• A0: 84 x 118cm: R7 200,00
• 100 x 100cm: R8 200,00
• 100 x 200cm: R18 000,00

Get in touch

Follow me on social media

Shipping:

Global Shipping Available through DHL. Contact me for exact prices.

Timeframe: plus minus 5 days.

Local Shipping in RSA:

Unframed Paintings:

• Shipped to your local PostNet: R150,00.
• Shipped to your door: R250,00.

Framed Paintings:

• Crated + shipped to your local PostNet: size dependent.
• Crated + shipped to your door: size dependent.

×